
Friday, July 22, 2016
My Draak
My draak se naam is Starlight. Met sy groot vlerke, kan hy baie vinnig vlieg. Die kleur van my draak se groot oë is geel. Sy vlerke is baie sterk. Ander drake het vyf tone, maar my draak het drie tone. Sy naels is baie skerp. My draak het baie lang arms en bene. Daar is groot en klein spykers op Stralight se rug. Die spykers op haar rug vloei in die wind as sy vlieg. Starlight se wenkbroue is baie dik. My draak het drie kleure, pers, geel, blou en swart. Sy het baie skerp tande. Starlight kan baie goed met sy ore hoor

Op Elf Jaar Oud....
My gunsteling kleur is turkoois. Ek hou van die lied "Out of the Woods" deur Taylor Swift. Ek hou baie van lasagne. My beste vriende se name is Hannah, Sonwabe, Kyla en Gabi. My stokperdjie is ballet, want ek het baie ballet geoeten. Ek speel netbal by die skool en ek is vleuel aanval. My gunsteling TV-program is "Sonic Boom" en die hoofkarakter se naam is Sonic. Die lekkerste boek wat ek nog gelees het is Dork Diaries. Ek sal 'n aktrise word wanneer ek ouer is. Ek het baie respek vir my familie en my vriende.
Ek sal graag in die A-span vir netbal wil speel. Ek wil baie goeie punte te kry vir my toetse. Ek sal nie te veel op my iPad speel nie. Ek sal nie afgelei word deur ander dinge nie.


Subscribe to:
Posts (Atom)
Wonder
This year we have been reading an interesting book called Wonder, written by R. J. Palacio. We just finished reading it last term. It ...

-
This term we had to make a superhero/supervillian and make a stop-motion using that character. I am partners with Kayleigh. We had to make o...
-
Saturday 12 August Today, I decided to leave my homework for tomorrow and show Sam The Hippo around the house. Sam was struggling to walk ar...
-
This year we have been reading an interesting book called Wonder, written by R. J. Palacio. We just finished reading it last term. It ...