My gunsteling kleur is turkoois. Ek hou van die lied "Out of the Woods" deur Taylor Swift. Ek hou baie van lasagne. My beste vriende se name is Hannah, Sonwabe, Kyla en Gabi. My stokperdjie is ballet, want ek het baie ballet geoeten. Ek speel netbal by die skool en ek is vleuel aanval. My gunsteling TV-program is "Sonic Boom" en die hoofkarakter se naam is Sonic. Die lekkerste boek wat ek nog gelees het is Dork Diaries. Ek sal 'n aktrise word wanneer ek ouer is. Ek het baie respek vir my familie en my vriende.
Ek sal graag in die A-span vir netbal wil speel. Ek wil baie goeie punte te kry vir my toetse. Ek sal nie te veel op my iPad speel nie. Ek sal nie afgelei word deur ander dinge nie.
No comments:
Post a Comment